Pixel Kamera

2,9
506 k resensies
1+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Jy hoef nooit ’n oomblik mis te loop met Pixel Kamera nie! Neem fantastiese foto's en video's deur kenmerke soos Portret, Nagsig, Tydsverloop en Filmwasigheid te gebruik.

Neem pragtige foto’s
• HDR+ met Beligting- en Witbalanskontroles – Neem ongelooflike foto’s met HDR+, veral van tonele met swak lig of agtergrondbeligting.
• Nagsig – Jy sal nooit weer jou flits wil gebruik nie. Nagsig lig al die detail en kleure uit wat gewoonlik in die donker verlore raak. Jy kan selfs die Melkweg afneem met Astrofotografie!
• Kamerahelper – Kry voorstelle en leiding om beter foto's te neem met die hulp van Gemini-modelle
• Outo Beste Foto – Loop nooit die oomblik van al jou vriende mis nie met ’n enkele druk van die sluiterknoppie
• Hoëresolusiezoem – Kom regtig naby van ver weg. Hoëresolusiezoem maak jou foto’s skerper wanneer jy inzoem.
• Professionele Superzoem – Zoem tot 100x, aangedryf deur ’n gevorderde generatiewe-beeldingmodel
• Voeg My By – Kry die hele groep in jou foto's, selfs die persoon wat die foto neem
• Lang Beligtingtyd – Voeg ’n kreatiewe wasigheid tot bewegende onderwerpe in die toneel by
• Aksiebeeldrol – Voeg ’n kreatiewe wasigheid in die agtergrond by, maar hou steeds jou onderwerp in fokus
• Makrofokus – Helder kleur en treffende kontras in selfs die kleinste onderwerpe
• Kennerinstellings – Ontsluit gevorderde kamera-instellings soos sluiterspoed, ISO, and meer

Ongelooflike foto's met elke afneem
• Video-optimering – Kry ultraskerp video deur KI-verwerking in die wolk
• Nagsigvideo – Herleef daardie perfekte oomblik, selfs na donker
• Neem aanpasbare hoëpresisie video's op in ongelooflike resolusie met helder oudio, selfs in besige plekke
• Filmwasigheid – Skep ’n rolprenteffek deur die agtergrond van jou onderwerp wasig te maak
• Beeldroleffek – Maak jou foon se beeldrolbewegings stadiger
• Langskoot - Neem informele, vinnige video's deur eenvoudig te langdruk op die sluiterknoppie terwyl jy in die verstekfotomodus is

Vereistes – Die jongste weergawe van Pixel Kamera werk net op Pixel-toestelle wat Android 16 en hoër laat loop. Die jongste weergawe van Pixel Kamera vir Wear OS werk net op Wear OS 5.1 (en hoër)-toestelle wat aan Pixel-fone gekoppel is. Sommige kenmerke is nie op alle toestelle beskikbaar nie.
Opgedateer op
30 Okt. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

2,8
484 k resensies
Vakeel Khan
14 Desember 2023
ARBAK
Was dit vir jou nuttig?